Die Beste Band in die Wêreld Ooit Ek Sweer

Die Beste Band in die Wêreld Ooit Ek Sweer

Die Beste Band in die Wêreld Ooit Ek Sweer

29 Nov 2025 19:00

About

Pres Kit

Dit het begin op die Weskus. Jacobsbaai waar die branders nooit moeg word nie.

Rikus De Beer, ook bekend as Jonathan van Radio Raps, besef sy hiaat staan na 'n einde se kant toe. Rikus vier sy 40ste jaar in Januarie 2025 en besluit hy gaan 'n "band" begin - hy gaan leef, hy gaan musiek maak.

Die Beste Band In Die Wêreld Ooit word ingelyf.

Menigte oorspronklike liedjies uit Rikus en Ryno Velvet se penne gee kleur aan Afrikaans, koester ons mense en herinner ons daaraan om soveel as moontlik hardop te lag.

Venue

Sport Klub Windhoek (SWK), Windhoek  Location on Google Maps

Die Beste Band in die Wêreld Ooit Ek Sweer

General Admission 29 Nov 2025 19:00

N$295