This may take a few moments..
Updating your info..
Tickets
Drie 60 min sessies aangebied deur Gretha Wiid. Mans @ 10:00 Tema: Adam se hart.Dames @ 11:30 Tema: 'n Vrou na God se hart.Paartjies @ 14:00 Tema: Sit die va-va voom terug in jou huwelik!Koffie, versnapering en ligte middagete ingesluit.