Dit is 'n tweedaggeleentheid op 6 en 7 Maart 7vm tot 5nm.
• Inligtings- en werksessies soos deur u aangevra:
Graad 1- 3 Graad 4 -7
Graad 8-9 Graad 10 tot AS Eerste Taal
Graad 10 tot AS Tweede Taal
• Die orkes Midlife gaan tydens die opening optree!
• Clemen Kloppers.
• Uitmuntende plaaslike en Suid-Afrikaanse sprekers.
• Middagetes en teebederfies op altwee dae.
Bespreek voor of op 28 Februarie 2025.