Timothy Kieswetter - Die Grap van die Huwelik

Timothy Kieswetter - Die Grap van die Huwelik

Timothy Kieswetter - Die Grap van die Huwelik

15 Nov 2024 19:00

About

Die Grap van die Huwelik
Humor is een van die vrou se top 3 redes om verlief te raak op haar man. Humor een van die beste maniere om die atmosfeer tussen mekaar lig te hou en die lewe saam te geniet. Maar wat gebeur as alle grappies op ‘n stokkie beland?
Dan wanneer een afval is dit nie “…almal lag weer nie”, maar eerder “waar het die verliefdheid heen gegaan?”In Timothy Kieswetter, seks terapeut en komediant, se nuutste couples show verduidelik hy die GRAP VAN DIE HUWELIK. Hierdie is Timothy se eerlikste en donkerste vertoning, wat die mites in elke huwelik aanspreek.As jy nie net wil lag nie, maar ook ‘n dieper kyk na die gesondheid van jou eie huwelik wil hê, is DIE GRAP VAN DIE HUWELI

Venue


Timothy Kieswetter - Die Grap van die Huwelik

General Admission 15 Nov 2024 19:00

N$350