Standard Bank Biltongfees 2019

Hekke open Vrydag, 26 Julie om 14:00 en Saterdag, 27 Julie om 08:00.
Kunstenaars wat die jaar sal sorg vir vermaak is:
Vrydag, 26 Julie: Juan Boucher, Ricus Nel, John Rock Prophet
Saterdag, 27 Julie: Lollos, Nadia Hanssen, Refentse, Demi Lee Moore, Adam Tas, John Rock Prophet En Stefan Ludik as ons seremoniemeester.

African Marketing (Pty) Ltd bied 'n wynproe aan met ongelooflikke wynplase. Dan is daar Mej. Biltongfees en Standard Bank Namibia se Motorskou. Daar is Namibië se LEKKERSTE biltong en dröewors, Namboer Auctioneers CC hou Saterdag die Biltongfees Top 5 Expo asook die Biltongfees Wildsveiling, Die Boerboele skou is weer daar. Crossfit en Zumba en nog meer.


PERFORMANCE
VENUE
DATE
TIME
PRICE
 
This event occurs in the past. Please search for the event you require in the search box above.