22ste jaarlikse nasionale kongres van die Professionele Vereniging vir Afrikaans-taalonderrig in Namibië (PVATN)
Kongreskaartjie: N$1350 per persoon (Bepalings en voorwaardes geld - kyk die PVATN-webtuiste.)
Registrasie/kaartjieverkope sluit op 27 Februarie 2023 om 12:00.