Sandra Prinsloo - SPERTYD

Sandra Prinsloo - SPERTYD

About

Windhoek Woordfees

Spertyd is ‘n reis deur die kontinent van die ouderdom. Na slegs een speelvak, is Prinsloo genomineer vir ‘n Fiësta-toekenning as beste aktrise. In 2022 word die produksie bekroon met die Fleur du Cap-toekenning vir die beste eenpersoonvertoning.

Gates open at 19:00.
Tickets are 80% refundable.

More Info

Venue


Sandra Prinsloo - SPERTYD