Hond - Frank Opperman

Hond - Frank Opperman

About

‘n Hond is 'n man se beste vriend, veral wanneer daardie man se huwelik maar wankelrig is en dit beslis nie sy vrou is wat hom by wyse van spreke stertswaaiend by die huis inwag nie.
Maar wat gebeur as die hond besig is om oud en siek te raak: moet hy uitgesit word en net so belangrik, wanneer presies? Hoe neem ’n man afskeid van sy beste vriend? Die stuk is ’n bietjie hartseer en ’n bietjie snaaks, nes die lewe self.
Hierdie eenmanvertoning is spesiaal deur Dana Snyman vir Frank Opperman geskryf en beloof teater uit die boonste rakke.
Sluit nie feestoegang in nie, Aparte teater ingang.

Venue

Social


Hond - Frank Opperman