Hannes van Wyk - SIELSKOS

Hannes van Wyk - SIELSKOS

About

In Sielskos laat val Hannes van Wyk die kollig op die vroue wat sy lewe aangeraak het, of wat hom aangryp en inspireer. Dit is ‘n gesprek vol deernis, humor en wysheid wat enige vrou se hart sal verbly. Hy raak aan mense se harte en emosies, maar sorg ook vir lekker lag en humor. Dit is 'n praatjie vir elke lid van die gesin en elkeen wat 'n ma het, gehad het of sélf 'n ma is, mans en vroue, moet hierdie boodskap hoor. Trots geborg deur Nammed Mediese Fonds.

Venue


Hannes van Wyk - SIELSKOS