Amanda Strydom - ONGEGRENDEL

Amanda Strydom - ONGEGRENDEL

About

Windhoek Woordfees

Amanda Strydom, doyenne van die kabaretverhoog, bring lig, lag en pleisters vir moeë pandemiesiele in hierdie kragtoer. Sy is verheug om vir die eerste keer sedert 2000 weer in Namibië op te tree. Sy word begelei deur haar vaste pianis en musikale regisseur, die briljante Coenraad Rall.

Gates open at 18:00.
Tickets are 80% refundable.

More Info

Venue


Amanda Strydom - ONGEGRENDEL